24 Mense het gekom met toerusting om die stad te beleër en in te neem,+ en weens die swaard,+ die hongersnood en die vreeslike siektes+ sal die stad beslis in die hand gegee word van die Galdeërs wat daarteen veg. Wat u gesê het, het alles gebeur, soos u nou sien.