Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 17:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Want jy het die God van jou redding vergeet.+

      Jy het nie aan die Rots+ van jou vesting gedink nie.

      Daarom maak jy pragtige tuine

      en plant jy die lote van ’n vreemdeling* daarin.

  • Hosea 8:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Israel het sy Maker vergeet+ en tempels gebou,+

      en Juda het sy versterkte stede meer gemaak.+

      Maar ek sal vuur na sy stede stuur,

      en dit sal die torings van elke stad verteer.”+

  • Hosea 13:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Hulle weivelde het hulle versadig.+

      Hulle was versadig, en hulle het trots geword.

      Daarom het hulle my vergeet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel