-
Jeremia 36:20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Toe het hulle na die koning gegaan, na die voorhof, en hulle het die boekrol in die kantoor van die sekretaris Elisaʹma neergesit, en hulle het die koning alles vertel wat hulle gehoor het.
-