38En Sefatʹja, die seun van Mattan, Gedalʹja, die seun van Pasgur, Jugal,+ die seun van Selemʹja, en Pasgur,+ die seun van Malkiʹa, het gehoor toe Jeremia vir die hele volk sê:
4 Die leiers het vir die koning gesê: “Laat hierdie man asseblief doodgemaak word,+ want met hierdie woorde verswak hy die moed* van die soldate wat in hierdie stad oorbly sowel as die moed van die hele volk. Want hierdie man wil nie vrede vir hierdie volk hê nie, maar rampspoed.”