Jeremia 35:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar toe koning Nebukadneʹsar* van Babilon teen die land opgetrek het,+ het ons gesê: ‘Kom, laat ons in Jerusalem ingaan om van die leërmag van die Galdeërs en van die Siriërs af weg te kom.’ En nou woon ons in Jerusalem.”
11 Maar toe koning Nebukadneʹsar* van Babilon teen die land opgetrek het,+ het ons gesê: ‘Kom, laat ons in Jerusalem ingaan om van die leërmag van die Galdeërs en van die Siriërs af weg te kom.’ En nou woon ons in Jerusalem.”