Klaagliedere 1:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 Dit is verskriklik! Die stad wat vol mense was,+ sit nou heeltemal alleen. Sy het soos ’n weduwee geword, sy wat ’n groot volk onder die nasies was!+ Sy wat ’n prinses onder die provinsies was, het nou ’n slavin geword!+
1 Dit is verskriklik! Die stad wat vol mense was,+ sit nou heeltemal alleen. Sy het soos ’n weduwee geword, sy wat ’n groot volk onder die nasies was!+ Sy wat ’n prinses onder die provinsies was, het nou ’n slavin geword!+