Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 42:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 En al die manne wat vasbeslote is om Egipte toe te gaan om daar te gaan woon, sal deur die swaard, hongersnood en vreeslike siektes sterf. Nie een van hulle sal bly lewe of wegkom van die rampspoed wat ek oor hulle sal bring nie.”’

      18 “Want dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: ‘Net soos my groot woede oor die inwoners van Jerusalem uitgestort is,+ so sal my woede oor julle uitgestort word as julle Egipte toe gaan, en julle sal ’n vloek, iets skokkends, ’n vervloeking en ’n bespotting word,+ en julle sal hierdie plek nooit weer sien nie.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel