Numeri 32:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 En die kinders van Ruben het Hesbon+ gebou, sowel as Eleaʹle,+ Kirjataʹim,+ Jeremia 48:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 48 Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, vir Moab+ sê: “Dit is verby met Nebo,+ want sy is vernietig! Kirjataʹim+ is verneder en is ingeneem. Die veilige skuilplek* is verneder en verwoes.+
48 Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, vir Moab+ sê: “Dit is verby met Nebo,+ want sy is vernietig! Kirjataʹim+ is verneder en is ingeneem. Die veilige skuilplek* is verneder en verwoes.+