Jesaja 17:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 ’n Oordeelsboodskap teen Damaskus:+ “Damaskus gaan nie meer ’n stad wees nie. Daar sal net ruïnes oorbly.+ Amos 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “Dít is wat Jehovah sê: ‘“Weens drie opstandige dade* van Damaskus, en weens vier, sal ek nie my besluit verander nie,want hulle het Giʹlead gedors met dorssleë van yster.+
17 ’n Oordeelsboodskap teen Damaskus:+ “Damaskus gaan nie meer ’n stad wees nie. Daar sal net ruïnes oorbly.+
3 “Dít is wat Jehovah sê: ‘“Weens drie opstandige dade* van Damaskus, en weens vier, sal ek nie my besluit verander nie,want hulle het Giʹlead gedors met dorssleë van yster.+