Hosea 3:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Daarna sal die Israeliete terugkom en Jehovah hulle God+ en Dawid hulle koning+ soek. En aan die einde van die dae sal hulle na Jehovah toe kom omdat hulle hom vrees en omdat hulle sy goedheid wil ontvang.+
5 Daarna sal die Israeliete terugkom en Jehovah hulle God+ en Dawid hulle koning+ soek. En aan die einde van die dae sal hulle na Jehovah toe kom omdat hulle hom vrees en omdat hulle sy goedheid wil ontvang.+