Miga 7:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Lei u volk as herder met u staf, die kudde van u erfdeel,+wat alleen in ’n woud gewoon het – in ’n vrugteboord. Laat hulle in Basan en Giʹlead+ wei soos in die dae van lank gelede.
14 Lei u volk as herder met u staf, die kudde van u erfdeel,+wat alleen in ’n woud gewoon het – in ’n vrugteboord. Laat hulle in Basan en Giʹlead+ wei soos in die dae van lank gelede.