2 Konings 23:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Maar Jehovah was nog steeds woedend vir Juda as gevolg van al die verskriklike dinge wat Manasʹse gedoen het en wat Hom aanstoot gegee het.+ Esegiël 24:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek, Jehovah, het gepraat. Dit sal gebeur. Ek sal optree sonder om terug te hou, sonder om hartseer te voel, sonder om spyt te voel.+ Hulle sal jou oordeel volgens jou optrede en jou dade,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.”
26 Maar Jehovah was nog steeds woedend vir Juda as gevolg van al die verskriklike dinge wat Manasʹse gedoen het en wat Hom aanstoot gegee het.+
14 Ek, Jehovah, het gepraat. Dit sal gebeur. Ek sal optree sonder om terug te hou, sonder om hartseer te voel, sonder om spyt te voel.+ Hulle sal jou oordeel volgens jou optrede en jou dade,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.”