Jeremia 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Soek skuiling, o kinders van Benjamin, weg van Jerusalem af. Blaas op die horing+ in Tekoʹa.+ Laat ’n vuursein oor Bet-Hakkeʹrem opgaan! Want rampspoed dreig vanuit die noorde, ’n groot ramp.+ Jeremia 10:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Luister! ’n Berig! Dit kom! ’n Groot gedreun uit die land van die noorde,+om die stede van Juda verlate te maak, ’n lêplek van jakkalse.+
6 Soek skuiling, o kinders van Benjamin, weg van Jerusalem af. Blaas op die horing+ in Tekoʹa.+ Laat ’n vuursein oor Bet-Hakkeʹrem opgaan! Want rampspoed dreig vanuit die noorde, ’n groot ramp.+
22 Luister! ’n Berig! Dit kom! ’n Groot gedreun uit die land van die noorde,+om die stede van Juda verlate te maak, ’n lêplek van jakkalse.+