Esra 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Mag julle God met elkeen van julle wees wat deel van sy volk is, en laat hom na Jerusalem, wat in Juda is, gaan en die huis herbou van Jehovah, die God van Israel, die ware God, wie se huis in Jerusalem was.* Psalm 137:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 As ek jou sou vergeet, o Jerusalem,laat my regterhand dan vergeet hoe om enigiets te doen.*+
3 Mag julle God met elkeen van julle wees wat deel van sy volk is, en laat hom na Jerusalem, wat in Juda is, gaan en die huis herbou van Jehovah, die God van Israel, die ware God, wie se huis in Jerusalem was.*