Jeremia 25:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 “En jy moet vir hulle sê: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: “Drink en word dronk en gooi op en val sodat julle nie kan opstaan nie+ as gevolg van die swaard wat ek onder julle instuur.”’
27 “En jy moet vir hulle sê: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: “Drink en word dronk en gooi op en val sodat julle nie kan opstaan nie+ as gevolg van die swaard wat ek onder julle instuur.”’