15 Ek is met jou, en ek sal jou beskerm oral waar jy gaan, en ek sal jou na hierdie land terugbring.+ Ek sal jou nie verlaat totdat ek gedoen het wat ek jou belowe het nie.”+
12 Hy het gesê: “Ek sal met jou wees,+ en dít sal vir jou die teken wees dat ek jou gestuur het: Nadat jy die volk uit Egipte uitgelei het, sal julle die ware God op hierdie berg+ dien.”*
5 Niemand sal jou kan oorwin solank as wat jy lewe nie.+ Net soos ek met Moses was, sal ek met jou wees.+ Ek sal jou nie in die steek laat of jou verlaat nie.+