Jeremia 4:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Ek het gekyk en gesien dat daar niemand is nieen dat al die voëls van die hemel gevlug het.+ Sefanja 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “Ek sal mense en diere wegvee. Ek sal die voëls van die hemel en die visse van die see+en die struikelblokke*+ saam met die goddeloses wegvee. Ek sal die mensdom van die oppervlak van die aarde af verwyder,” sê Jehovah.
3 “Ek sal mense en diere wegvee. Ek sal die voëls van die hemel en die visse van die see+en die struikelblokke*+ saam met die goddeloses wegvee. Ek sal die mensdom van die oppervlak van die aarde af verwyder,” sê Jehovah.