Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 29:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “Ek stuur die swaard, die hongersnood en die vreeslike siektes+ teen hulle, en ek sal hulle soos vrot* vye maak wat so sleg is dat dit nie geëet kan word nie.”’+

  • Esegiël 5:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Jy moet ’n derde daarvan in die stad met vuur verbrand wanneer die dae van die beleëring voltooi is.+ Dan moet jy nog ’n derde neem en dit rondom die stad* met ’n swaard slaan,+ en jy moet die laaste derde in die wind strooi, en ek sal ’n swaard uittrek om hulle agterna te sit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel