Jesaja 19:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 ’n Oordeelsboodskap teen Egipte:+ Jehovah ry op ’n vinnige wolk en kom na Egipte. Die waardelose gode van Egipte sal voor hom bewe,+en Egipte sal verlam wees van vrees. Esegiël 29:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Mensekind, draai jou gesig teen Farao, die koning van Egipte, en profeteer teen hom en teen die hele Egipte.+
19 ’n Oordeelsboodskap teen Egipte:+ Jehovah ry op ’n vinnige wolk en kom na Egipte. Die waardelose gode van Egipte sal voor hom bewe,+en Egipte sal verlam wees van vrees.
2 “Mensekind, draai jou gesig teen Farao, die koning van Egipte, en profeteer teen hom en teen die hele Egipte.+