-
Jesaja 40:20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Hy soek vir hom ’n goeie ambagsman
om ’n beeld te maak wat nie sal omval nie.+
-
-
Jesaja 44:14, 15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Daar is iemand wie se werk dit is om sederbome af te kap.
Hy kies ’n sekere soort boom, ’n eikeboom,
en laat dit groot word tussen die bome van die woud.+
Hy plant ’n lourierboom, en die reën laat dit groei.
15 Dan gebruik ’n man die hout om vuur te maak.
Hy neem ’n deel daarvan om hom warm te maak.
Hy maak ’n vuur en bak brood.
Maar hy maak ook ’n god en aanbid dit.
Hy maak ’n beeld en buig daarvoor neer.+
-