Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:63
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 63 “En net soos dit vir Jehovah eers ’n vreugde was om julle voorspoedig te maak en julle te laat vermeerder, so sal dit vir Jehovah ’n vreugde wees om julle te vernietig en uit te roei. En julle sal weggeruk word uit die land wat julle in besit sal neem.

  • Jeremia 16:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Daarom sal ek julle uit hierdie land uitdryf na ’n land wat nie julle of julle voorvaders geken het nie,+ en daar sal julle dag en nag ander gode moet dien,+ want ek sal geen genade vir julle hê nie.”’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel