Psalm 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 O Jehovah, moet my nie in u woede teregwys nie,en moet my nie in u woede dissiplineer nie.+ Psalm 38:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 O Jehovah, moet my nie in u woede teregwysof my in u woede dissiplineer nie.+