Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 79:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Stort u woede uit oor die nasies wat u nie ken nie

      en oor die koninkryke wat u naam nie aanroep nie.+

       7 Want hulle het Jakob verslind

      en sy tuisland verwoes.+

  • Jeremia 8:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Vanuit Dan word die gesnuif van sy perde gehoor.

      Wanneer die geluid van die gerunnik van sy hingste gehoor word,

      bewe die hele land.

      Hulle kom in en verslind die land en alles daarin,

      die stad en sy inwoners.”

  • Klaagliedere 2:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 U laat van alle kante gevaar kom, asof dit ’n feesdag is.+

      Op die dag van Jehovah se woede het niemand ontsnap of oorleef nie.+

      My vyand het dié doodgemaak aan wie ek geboorte gegee het en wat ek grootgemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel