-
Esegiël 34:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 “‘“Daarom, herders, hoor die woord van Jehovah: 8 ‘“So waar as wat ek lewe,” sê die Soewereine Heer Jehovah, “my skape het prooi geword en kos vir al die wilde diere van die veld, want daar was geen herder nie, en my herders het nie na my skape gesoek nie. Hulle het eerder net vir hulleself gesorg en nie vir my skape nie.”’
-