Eksodus 29:45 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Ek sal onder die Israeliete woon, en ek sal hulle God wees.+ Deuteronomium 23:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Want Jehovah julle God is in julle kamp+ om julle te verlos en om julle vyande aan julle oor te lewer, en julle kamp moet heilig wees,+ sodat hy niks afstootliks by julle sien en wegdraai en ophou om saam met julle te gaan nie.
14 Want Jehovah julle God is in julle kamp+ om julle te verlos en om julle vyande aan julle oor te lewer, en julle kamp moet heilig wees,+ sodat hy niks afstootliks by julle sien en wegdraai en ophou om saam met julle te gaan nie.