Levitikus 26:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Julle sal onder die nasies vergaan,+ en die land van julle vyande sal julle verslind. Jeremia 16:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Daarom sal ek julle uit hierdie land uitdryf na ’n land wat nie julle of julle voorvaders geken het nie,+ en daar sal julle dag en nag ander gode moet dien,+ want ek sal geen genade vir julle hê nie.”’
13 Daarom sal ek julle uit hierdie land uitdryf na ’n land wat nie julle of julle voorvaders geken het nie,+ en daar sal julle dag en nag ander gode moet dien,+ want ek sal geen genade vir julle hê nie.”’