Jeremia 7:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 “‘Daarom kom die dae,’ sê Jehovah, ‘wanneer dit nie meer Tofet of die Vallei van die Seun van Hinnom* genoem sal word nie, maar die Moordvallei. Hulle sal in Tofet begrawe totdat daar nie meer plek is nie.+
32 “‘Daarom kom die dae,’ sê Jehovah, ‘wanneer dit nie meer Tofet of die Vallei van die Seun van Hinnom* genoem sal word nie, maar die Moordvallei. Hulle sal in Tofet begrawe totdat daar nie meer plek is nie.+