Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 14:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Jehovah het toe vir my gesê: “Die profete profeteer leuens in my naam.+ Ek het hulle nie gestuur of hulle beveel of met hulle gepraat nie.+ Hulle profeteer ’n valse visioen en nuttelose waarsêery en die bedrog van hulle eie hart aan julle.+

  • Jeremia 28:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Die profeet Jeremia het toe vir die profeet Hananʹja+ gesê: “Luister asseblief, o Hananʹja! Jehovah het jou nie gestuur nie, maar jy het hierdie volk op ’n leuen laat vertrou.+

  • Jeremia 29:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê oor Agab, die seun van Kolaʹja, en oor Sedekiʹa, die seun van Maäseʹja, wat vir julle leuens profeteer in my naam:+ ‘Ek gee hulle in die hand van koning Nebukadneʹsar* van Babilon, en hy sal hulle voor julle oë doodmaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel