Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 6:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Daarom is ek vol van die woede van Jehovah,

      en ek is moeg om dit in te hou.”+

      “Gooi dit uit op die kind in die straat,+

      op die groepe jong mans wat bymekaar is.

      Hulle sal almal gevang word, ’n man saam met sy vrou,

      die ou mans sowel as die bejaarde mans.*+

  • Amos 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Die leeu het gebrul!+ Wie sal nie bang wees nie?

      Die Soewereine Heer Jehovah het gepraat! Wie sal nie profeteer nie?’+

  • Handelinge 4:19, 20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Maar Petrus en Johannes het vir hulle gesê: “Oordeel self of dit in God se oë reg is om na julle te luister eerder as na God. 20 Maar ons kan nie ophou praat oor die dinge wat ons gesien en gehoor het nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel