Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 10:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Want die herders het sonder verstand opgetree,+

      en hulle het Jehovah nie vir leiding gevra nie.+

      Daarom het hulle nie met insig opgetree nie,

      en al hulle kuddes is verstrooi.”+

  • Jeremia 50:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 My volk het ’n kudde verlore skape geword.+ Hulle herders het hulle laat afdwaal.+ Hulle het hulle na die berge weggelei en hulle oor die berge en oor die heuwels laat rondswerf. Hulle het hulle rusplek vergeet.

  • Esegiël 34:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Mensekind, profeteer teen die herders van Israel. Profeteer, en sê vir die herders: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Dit sal sleg gaan met die herders van Israel,+ wat net vir hulleself sorg!* Behoort die herders nie vir die kudde te sorg nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel