Jesaja 54:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Geen wapen wat gemaak word om jou aan te val, sal enige sukses hê nie,+en jy sal elke tong veroordeel wat jou probeer veroordeel. Dit is die erfenis van die knegte van Jehovah,en hulle regverdigheid kom van my,” sê Jehovah.+
17 Geen wapen wat gemaak word om jou aan te val, sal enige sukses hê nie,+en jy sal elke tong veroordeel wat jou probeer veroordeel. Dit is die erfenis van die knegte van Jehovah,en hulle regverdigheid kom van my,” sê Jehovah.+