Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 43:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+

      Ek sal jou nageslag* van die ooste af bring

      en jou uit die weste bymekaarmaak.+

  • Esegiël 34:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Ek sal hulle uit die volke uitlei en hulle uit die lande bymekaarmaak en hulle in hulle land inbring en vir hulle sorg op die berge van Israel,+ by die strome en by al die woonplekke van die land.

  • Sefanja 3:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 In dié tyd sal ek julle inbring,

      in die tyd wanneer ek julle bymekaarmaak.

      Want ek sal sorg dat julle geëer* en geprys word+ onder al die volke van die aarde,

      wanneer ek julle gevangenes voor julle oë laat terugkeer,” sê Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel