Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 29:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê oor Agab, die seun van Kolaʹja, en oor Sedekiʹa, die seun van Maäseʹja, wat vir julle leuens profeteer in my naam:+ ‘Ek gee hulle in die hand van koning Nebukadneʹsar* van Babilon, en hy sal hulle voor julle oë doodmaak.

  • Jeremia 29:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Want hulle het hulle skandelik gedra in Israel+ deur egbreuk te pleeg met die vrouens van hulle naaste en deur valse woorde in my naam te sê wat ek hulle nie beveel het om te sê nie.+

      “‘“Ek is die Een wat weet, en ek is ’n getuie,”+ sê Jehovah.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel