Jesaja 13:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 ’n Oordeelsboodskap teen Babilon+ wat Jesaja,+ die seun van Amos, in ’n visioen ontvang het: Jesaja 13:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 En Babilon, die glorierykste van al die koninkryke,+die prag en die trots van die Galdeërs,+sal soos Sodom en Gomorʹra word toe God hulle vernietig het.+ Jesaja 14:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 sal jy die koning van Babilon spot en sê:* “Dit is verby met die een wat ander gedwing het om te werk!* Dit is verby met die onderdrukking!+ Jesaja 14:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 “Ek sal haar ’n besitting van ystervarke en ’n vleiland maak, en ek sal haar met die besem van vernietiging wegvee,”+ sê Jehovah van die leërmagte.
19 En Babilon, die glorierykste van al die koninkryke,+die prag en die trots van die Galdeërs,+sal soos Sodom en Gomorʹra word toe God hulle vernietig het.+
4 sal jy die koning van Babilon spot en sê:* “Dit is verby met die een wat ander gedwing het om te werk!* Dit is verby met die onderdrukking!+
23 “Ek sal haar ’n besitting van ystervarke en ’n vleiland maak, en ek sal haar met die besem van vernietiging wegvee,”+ sê Jehovah van die leërmagte.