Jeremia 49:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “En Edom sal iets skokkends word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal geskok staar en fluit as gevolg van al haar plae. Klaagliedere 4:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Juig en wees bly, o dogter van Edom,+ jy wat in die land Us woon. Maar die beker sal ook vir jou gegee word+ en jy sal dronk word en jou kaal uittrek.+
17 “En Edom sal iets skokkends word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal geskok staar en fluit as gevolg van al haar plae.
21 Juig en wees bly, o dogter van Edom,+ jy wat in die land Us woon. Maar die beker sal ook vir jou gegee word+ en jy sal dronk word en jou kaal uittrek.+