2 Kronieke 16:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar Asa het hom vir die siener vererg. Hy was so kwaad dat hy hom in die tronk* gegooi het. In daardie tyd het Asa ook ander onder die volk begin mishandel.
10 Maar Asa het hom vir die siener vererg. Hy was so kwaad dat hy hom in die tronk* gegooi het. In daardie tyd het Asa ook ander onder die volk begin mishandel.