Jesaja 24:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Die land is deur sy inwoners onrein gemaak,+want hulle het die wette geïgnoreer,+die wetsvoorskrifte verander+en die permanente verbond verbreek.+ Jeremia 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ek het julle toe na ’n land van vrugteboorde gebring,om die vrugte en die goeie dinge daarvan te eet.+ Maar julle het ingekom en my land onrein gemaak. Julle het my erfdeel in iets afskuweliks verander.+
5 Die land is deur sy inwoners onrein gemaak,+want hulle het die wette geïgnoreer,+die wetsvoorskrifte verander+en die permanente verbond verbreek.+
7 Ek het julle toe na ’n land van vrugteboorde gebring,om die vrugte en die goeie dinge daarvan te eet.+ Maar julle het ingekom en my land onrein gemaak. Julle het my erfdeel in iets afskuweliks verander.+