14 Nebukadneʹsar het goue en silwerhouers uit die tempel van God in Jerusalem geneem en dit na die tempel van Babilon gebring.+ Maar koning Kores het hierdie houers uit die tempel van Babilon gaan haal en dit gegee aan ’n man met die naam Sesʹbassar,+ wat deur Kores as goewerneur+ aangestel is.