Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 14:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Jehovah het toe vir my gesê: “Die profete profeteer leuens in my naam.+ Ek het hulle nie gestuur of hulle beveel of met hulle gepraat nie.+ Hulle profeteer ’n valse visioen en nuttelose waarsêery en die bedrog van hulle eie hart aan julle.+

  • Jeremia 28:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Die profeet Jeremia het toe vir die profeet Hananʹja+ gesê: “Luister asseblief, o Hananʹja! Jehovah het jou nie gestuur nie, maar jy het hierdie volk op ’n leuen laat vertrou.+ 16 Daarom sê Jehovah: ‘Ek verwyder jou van die oppervlak van die aarde. In hierdie jaar sal jy sterf, want jy het opstandigheid teen Jehovah aangehits.’”+

  • Esegiël 13:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “‘Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “‘Omdat die dinge wat julle gesê het, vals is en julle visioene ’n leuen is, is ek teen julle,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.”+ 9 My hand is teen die profete wie se visioene en voorspellings vals is.+ Hulle sal nie onder die volk wees wat ek in my vertroue neem nie, en hulle sal ook nie in die register van die huis van Israel opgeskryf word nie. Hulle sal ook nie terugkeer na die land van Israel nie, en hulle sal moet weet dat ek die Soewereine Heer Jehovah is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel