Genesis 48:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Maar Israel het sy regterhand uitgesteek en dit op Eʹfraim se kop gesit, hoewel hy die jongste was, en hy het sy linkerhand op Manasʹse se kop gesit. Hy het sy hande doelbewus so gesit, al was Manasʹse die eersgeborene.+ Eksodus 4:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Jy moet vir Farao sê: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Israel is my seun, my eersgeborene.+
14 Maar Israel het sy regterhand uitgesteek en dit op Eʹfraim se kop gesit, hoewel hy die jongste was, en hy het sy linkerhand op Manasʹse se kop gesit. Hy het sy hande doelbewus so gesit, al was Manasʹse die eersgeborene.+