Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 14:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 “Jy moet hierdie boodskap vir hulle gee:

      ‘Laat trane dag en nag uit my oë stroom, en laat dit nie ophou nie,+

      want die maagdelike dogter van my volk is heeltemal verpletter en gebreek,+

      met ’n wond wat verskriklik erg is.

  • Klaagliedere 1:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Ek huil oor hierdie dinge.+

      Die trane stroom uit my oë.

      Want daar is niemand naby my wat my kan vertroos of versterk nie.

      My kinders is verlate, want die vyand het oorwin.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel