Jeremia 6:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die dogter van Sion lyk soos ’n pragtige en delikate vrou.+ Jeremia 6:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 O dogter van my volk,trek saklinne aan+ en rol in die as. Treur asof jy jou enigste kind verloor het, met ’n bittere gehuil,+want die vernietiger sal skielik teen ons kom.+
26 O dogter van my volk,trek saklinne aan+ en rol in die as. Treur asof jy jou enigste kind verloor het, met ’n bittere gehuil,+want die vernietiger sal skielik teen ons kom.+