2 Konings 25:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Op die negende dag van die vierde maand, toe die hongersnood in die stad baie erg was+ en daar geen kos was vir die volk van die land nie,+ Klaagliedere 4:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hulle het swarter as roet geword. Niemand herken hulle op straat nie. Hulle is net vel en been.+ Hulle vel het soos droë hout geword.
3 Op die negende dag van die vierde maand, toe die hongersnood in die stad baie erg was+ en daar geen kos was vir die volk van die land nie,+
8 Hulle het swarter as roet geword. Niemand herken hulle op straat nie. Hulle is net vel en been.+ Hulle vel het soos droë hout geword.