9 “O my heer die koning, hierdie manne het ’n baie slegte ding aan Jeremia die profeet gedoen! Hulle het hom in die reënput gegooi, en hy sal daar sterf weens die hongersnood, want daar is nie meer brood in die stad oor nie.”+
6 In die vierde maand, op die negende dag van die maand,+ toe die hongersnood in die stad baie erg was en daar geen kos was vir die volk van die land nie,+