Esegiël 27:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Jawan, Tubal+ en Meseg+ het met jou handel gedryf. Hulle het slawe+ en items van koper in ruil vir jou goedere gegee. Esegiël 32:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 “‘Meseg en Tubal+ is daar met hulle* hele leërmag. Hulle grafte is rondom hom. Nie een van hulle is besny nie, en hulle is almal met die swaard deurboor, want hulle het vrees veroorsaak in die land van die lewendes.
13 Jawan, Tubal+ en Meseg+ het met jou handel gedryf. Hulle het slawe+ en items van koper in ruil vir jou goedere gegee.
26 “‘Meseg en Tubal+ is daar met hulle* hele leërmag. Hulle grafte is rondom hom. Nie een van hulle is besny nie, en hulle is almal met die swaard deurboor, want hulle het vrees veroorsaak in die land van die lewendes.