Levitikus 8:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hy het die ingewande en die pote met water gewas, en Moses het die hele skaapram op die altaar laat rook. Dit was ’n brandoffer met ’n aangename* geur. Dit was ’n vuuroffer aan Jehovah, net soos Jehovah Moses beveel het.
21 Hy het die ingewande en die pote met water gewas, en Moses het die hele skaapram op die altaar laat rook. Dit was ’n brandoffer met ’n aangename* geur. Dit was ’n vuuroffer aan Jehovah, net soos Jehovah Moses beveel het.