Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 6:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Die onderste verdieping van die syvertrekke was vyf el breed, die middelste verdieping was ses el breed en die derde verdieping was sewe el breed, want reg rondom die huis het hy die mure van elke opeenvolgende verdieping dunner gemaak, sodat die balke nie aan die mure van die huis vasgeheg is nie, maar op die mure gerus het.+

  • 1 Konings 6:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Hy het die syvertrekke reg rondom die huis gebou,+ wat elk vyf el hoog was en wat met sederbalke aan die huis vasgeheg was.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel