17 Afmetings is geneem bo die ingang en in die binnekant van die tempel en aan die buitekant en op die hele muur reg rondom. 18 Dit het gegraveerde gerubs+ en palmboomfigure+ gehad, en elke palmboom was tussen twee gerubs, en elke gerub het twee gesigte gehad.