Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 93:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 U herinneringe is baie betroubaar.+

      Heiligheid versier* u huis,+ o Jehovah, vir altyd.

  • Esegiël 40:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Deur middel van visioene van God het hy my na die land van Israel geneem en my op ’n baie hoë berg neergesit.+ Aan die suidekant van die berg was daar iets wat soos ’n stad gelyk het.

  • Esegiël 42:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Hy het die vier kante gemeet. Dit het ’n muur reg rondom gehad+ wat 500 riet lank was en 500 riet breed,+ om ’n skeiding te maak tussen wat heilig is en wat vir algemene gebruik is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel