-
Esegiël 41:21, 22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Die deurposte* van die heiligdom was vierkantig.+ Voor die heilige plek* was daar iets wat gelyk het soos 22 ’n houtaltaar+ wat drie el hoog en twee el lank was. Dit het hoekstutte gehad, en sy voetstuk* en kante was van hout gemaak. Toe het hy vir my gesê: “Dit is die tafel wat voor Jehovah is.”+
-